
Kontak Bobby: 083 305 6940
Ervaar die vakansie-leefstyl, elke dag – Diaz Landgoed, ’n gesogte eiendom in die Tuinroete
Diaz Landgoed is geleë in die pragtige Mosselbaai in die alombekende Tuinroete. Die kusleefstyl bied asemrowende see-uitsigte en 'n matige klimaat. Net 'n kort entjie se stap na die gewilde Diaz-strand maak dit 'n idilliese plek om te woon.
BELEGGINGS GELEENTHEID
Mosselbaai is een van die mees gesogte vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Slegs 30 minute vanaf George lughawe, opgegradeerde paaie en infrastruktuur, maak Diaz Landgoed 'n perfekte beleggingseiendom.
KUS LEEFSTYL
Diaz Landgoed se ideale ligging bied maklike toegang tot die Strande, Mosselbaai Sentraal, Langeberg Mall, skole, restaurante, hospitale en ander dorpe in die Tuinroete.
MODERNE GERIEF
Geen prys kan op veiligheid geplaas word nie. Die landgoed bied 24/7 sekuriteit en 'n veilige speelarea vir kinders. Daarbenewens het jy die vryheid om 'n duik in die see te neem of op die strand te stap wanneer jy wil.
R3,769,000
Meenthuis te koop in Diaz Strand, Mosselbaai
R2,800,000
Meenthuis te koop in Diaz Strand, Mosselbaai

KENMERKE
-
Oordragkoste ingesluit!
-
Eerste belegging
-
Puik ligging
-
30 minute vanaf George Lughawe
-
Loopafstand na strand
-
24-uur Wêreld klas sekuriteit
-
Kinderspeelarea
-
Looppaaie in landgoed
-
Privaat balkon
-
Veselgereed
-
Kwaliteit afwerkings
-
Toringgebou met: restaurant, koffiewinkel en gimnasium
-
Toringgebou met: mediese suite, kantoorspasie en raadsaal te huur
-
Sentraal geleë na alle geriewe
-
Goed gevestigde woonbuurt
KONTAK
Vind meer uit oor jou nuwe huis by die see!
Bobby Van Schalkwyk
083 305 6940
bobby@hartenbospropertygroup.co.za
Shop 1 & 2, Diaz Convenience Market, Mossel Bay